Ons het ook die volgende terugvoer gekry:
“Solar lanterns en solar flitse (R99) is beskikbaar by Mr Price sport. Daar is ‘n hele paar solar gadgets wat mens nou daar kan aanskaf.”
———-
‘n Leser het ook genoem dat “super glue” (cyanoacrylate) handig in ‘n bos-situasie kan wees. Hy sê tereg dat die goed 1001 gebruike het, onder andere die toeplak van snye (sonder steke). Dit is blykbaar waarvoor die gom oorspronklik ontwikkel is.
