Die funksie wat gehou was op saterdag 24 Mei 2008 in die Nelspruit omgewing was bygewoon deur persone uit die volgende gebiede: Nelspruit, Waterval Boven, Witrivier, Steelpoort, Ngodwana, Bethal, Sabie, Graskop en Witbank.

Baie dankie aan die persone wat betrokke was by die reelings, en ook aan die mense wat bereid was om hulle saterdag op te offer om die funksie by te woon.

Ons is van mening dat die funksie baie suksesvol was en dat almal teenwoordig met ‘n meer geruste hart daar weg is.

Verskaf Kommentaar

E-pos (sal nie gepubliseer word nie)