Hierdie bladsy is 'n hulpbron tot voorbereiding in moeilike tye deur die Suidlanders, vir die Suidlanders. Neem asseblief kennis dat dit gereeld opgedateer word, en nuwe lesers word aangeraai om die argiewe deur te gaan van oudste tot nuutste poste. Vir meer inligting oor die Suidlanders, lees die "Suidlanders" bladsy.


Indien u op soek is na een van die DVDs wat deur die Suidlanders beskikbaar gestel is (daar is 6 DVDs - beskrywings is op die bladsye beskikbaar), kontak vir Naomi: 0728737005. Koste is R100 per DVD, plus posgeld. DVD 6 (dubbel DVD stel) is beskikbaar teen R120 + posgeld


Terrorisme

Die Verenigde Nasies Veiligheidsraad Resolusie 1566 definieer terrorisme soos volg (van Wikipedia):

“criminal acts, including against civilians, committed with the intent to cause death or serious bodily injury, or taking of hostages, with the purpose to provoke a state of terror in the general public or in a group of persons or particular persons, intimidate a population or compel a government or an international organization to do or to abstain from doing any act”

Vandag in die nuus (berig hier op News24) lees ons dat Cosatu dreig om alle FIFA of Wêreldbeker Sokker geleenthede in Kaapstad te stop, asook om te voorkom dat die “Zakumi” poppie (lees meer hier) enigsins in Suid-Afrika verkoop sal word, indien die vervaardiging van Wêreldbeker produkte nie van China na Suid-Afrika geskuif word nie.

So, hier het ons ‘n organisasie wat met geweld dreig (hoe anders gaan hulle enige georganiseerde geleenthede keer?) om FIFA (’n internasionale organisasie) te dwing om iets te doen.  Klink vir ons alte veel of Cosatu besig is om te transformeer van ‘n vakbond-organisasie na ‘n terrorisme organisasie?




You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed. You can leave a response, or trackback from your own site.

Leave a Reply