Daar word tans gewerk aan die samestelling van die vyfde Suidlanders DVD. Hierdie DVD sal ‘n opvolg op nommer 2 wees, en meer op die fisiese bedreiging konsentreer. Dit sal opgedateerde inligting van die afgelope jaar of wat bevat.
Ons verwag dat die DVD so teen die middel van September gereed sal wees. Hou hierdie spasie dop.
