Hiermee net ‘n herinnering aan die Suidlander Funksies wat van 17 tot 20 Oktober in die Kaapstad omgewing gehou sal word.
Meer inligting kan verkry word deur vir Jacques te skakel op 0827705399. Bel vir Jacques en laat hom weet hoeveel vriende jy saambring.
