Soos reeds genoem met die terugvoer van die Bid dag op 20 September, het die vroue besluit om ‘n Inisiatief te loods en het op “Suidersterre” besluit as die naam van die inisiatief.
Ons is reeds in die proses om vir die Suidersterre hulle eie web blad te ontwerp en dit sal eersdaags beskikbaar wees. Intussen sal ons dan ook hier artikels plaas wat spesifiek op die vroue van toepassing sal wees.
Hou gerus die spasie dop!
