Hierdie bladsy is 'n hulpbron tot voorbereiding in moeilike tye deur die Suidlanders, vir die Suidlanders. Neem asseblief kennis dat dit gereeld opgedateer word, en nuwe lesers word aangeraai om die argiewe deur te gaan van oudste tot nuutste poste. Vir meer inligting oor die Suidlanders, lees die "Suidlanders" bladsy.


Indien u op soek is na een van die DVDs wat deur die Suidlanders beskikbaar gestel is (daar is 6 DVDs - beskrywings is op die bladsye beskikbaar), kontak vir Naomi: 0728737005. Koste is R100 per DVD, plus posgeld. DVD 6 (dubbel DVD stel) is beskikbaar teen R120 + posgeld


Suidersterre!

`n Versoek aan die vroue om groot asseblief die Suidersterre se blad te besoek. Daar het ons allerlei inligting oor resepte, mediese sorg en sommer net geselsies. Indien enige van julle graag `n bydrae wil maak en iets het om te deel met die res van die land se vrouens, epos vir my asseblief na naomi@suidlanders.co.za

Naomi Muller




You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed. You can leave a response, or trackback from your own site.

Leave a Reply