Die volgende Suidlander funksie vir Pretoria sal gehou word om 19:00 op die 27ste Februarie 2009 by die Seniortuis Dienssentrum op die hoek van Soutpansberg weg en Parker str. Die ingang na die saal is in Parker str.
Alle Suidlanders in die Pretoria omgewing, word genooi om die funksie by te woon. Indien u nog nie deel is van ‘n omgeegroep nie sal u hier die geleendheid kry om deel te raak by ‘n groep in u omgewing.
Ons wil ook graag van die geleendheid gebruikmaak om die vroue aksie bekend as die Suidersterre met die geleendheid voortestel, en die vrouens die geleendheid gee om by die aksie betrokke te raak.
Enige navrae kan per e-pos gerig word aan johann@suidlanders.co.za
