Nog ‘n artikel oor son-watersuiwering is hier te vinde.  Die artikel bespreek ‘n waterkan wat gebruik kan word om sonlig te gebruik om die water te suiwer.  ‘n Ingeboude aanduiding wys wanneer die water reg is vir gebruik.

Ongelukkig is die produk in Swede ontwikkel.  Hopelik sal die produk een of ander tyd in Suid-Afrika beskikbaar raak.

Verskaf Kommentaar

E-pos (sal nie gepubliseer word nie)