Die Suidlander Funsie vir die Brakpan omgewing sal ongelukkig nie soos beplan op 27 Mei 2008 kan plaasvind nie as gevolg van die feit dat ons nie ‘n groot genoeg saal kon kry om al die belangstellendes te akkommodeer nie. Ons wens asb ‘n versoek te rig dat enige persoon wat ‘n saal of fasiliteit kan beskikbaar stel vir volgende week 03 Junie 2008, om ons te kontak by johann(aapstert)suidlanders.co.za

Verskaf Kommentaar

E-pos (sal nie gepubliseer word nie)