Dit klink of Suid-Afrika nie die enigste land is waar probleme met kragvoorsiening ondervind word nie. Volgens ‘n onlangse berig in die “New Zealand Herald” het die land vier weke voor kragonderbrekings ondervind sal word, tensy die land aansienlike reën ontvang vir hul hidro-elektriese skemas, of tensy die Nieu-Seelanders aansienlike vermindering in hul kragverbruik aanbring.
