Uit `n nood wat ons opgetel het onder die mense (veral onder die vroue). Het Naomi en haar ma `n kampboekie saamgestel. Wat bestaan uit allerhande interesante praktiese wenke en eenvoudige smaaklike, resepte wat kan gebruik word in die veld. Hierdie boekie bevat onder andere die aanwysings vir – `n veld oond, `n koelkas wat sonder elektrisiteit werk, die inmaak van groentes, eiers en vrugte, uitdroog metodes, verberging van stysels, boere rate (uitgetoets), die vervaardiging van kaas, en nog vele meer.
Hy bestaan uit ongeveer 120 bladsye en is in A5 grootte gedruk. `n Werklike noodsaak vir die onsekere tye wat voorle. Sy prys beloop R80 met `n R10 ekstra vir posgeld. Indie u sou belangstel skakel asseblief vir Naomi Muller by telefoon nommer 0728737005.
Hierdie boekie sal ook op ons vergaderings beskikbaar wees teen R80.
Die webblad adres vir die suidersterre: www.suidlanders.co.za/suidersterre/
