Die Anc beplan wat hulle beskryf as “Die grootste politieke saamtrek in die geskiedenis” Sondag 19 April in Johannesburg by die Ellispark stadion. Daar word verwag dat tussen 150 000 en 200 000 Persone die verigtinge sal bywoon

Ons wil asseblief mense in die omgewing versoek om eerder die area te vermy en om nie paniekerig te raak as hulle groot hoeveelhede busse & taxi’s sien wat mense in daardie rigting vervoer nie.

Verskeie strate sal ook oor die naweek gesluit wees in Pretoria, aangesien die Metro Polisie ‘n oefening sal loods vir die inhuldiging wat op die 9de Mei sal plaasvind. Vermy dus ook die Pretoria middestad omgewing naby die Unie gebou.

Lees meer op Eye Witness News

Verskaf Kommentaar

E-pos (sal nie gepubliseer word nie)