GELOFTEDIENS
EG KERK TYGERBERG
16 DESEMBER 2009
U word hartlik uitgenooi na die herdenking en herbevestiging van ons begeerte tot die nakoming van die Bloedriviergelofte. Die diens word gehou by die Evangelies Gereformeerde Kerk Tygerberg (Hoek van Hendrik Verwoerdlaan & Jip de Jagerweg, Loevenstein, Bellville).
Die program is soos volg:
VERRIGTINGE BEGIN 09:00
- Geloftediens, gelei deur Ds Theuns Putter
- Gelofte-aflegging
- Bring en braai na afloop van die verrigtinge
Vir enige navrae, skakel asb vir Derik Strauss by 084 408 6434 of strausse1@telkomsa.net
Ps.50:14 Offer dank aan God en betaal jou geloftes aan die Allerhoogste
