Alhoewel hierdie redakteur nie ‘n groot ondersteuner van Chris Roper se artikels op die News24 webwerf is nie, het hierdie skrywe uitgestaan en het ons dit baie geniet.

Ongelukkig is die humor so fyn dat die gemiddelde ANCYL lid (insluitende Julius Malema) dit glad nie sal verstaan nie. Maar dis hulle probleem.

Hier is ‘n goeie voorbeeld:

[Malema oor Schabir Shaik:] “How many of you have helped wash a comrade’s car or pay their children’s school fees? That’s how the ANC taught us. It then means we are all corrupt, because that’s how we live.”

As refreshing as it is to have an ANC member admit that they’re all corrupt, WE DON’T WANT TO KNOW THAT! Good grief, man, you people are running our country. Can’t we at least pretend that you’re not corrupt, so we can sleep at night?”

Verskaf Kommentaar

E-pos (sal nie gepubliseer word nie)