Brasiliane het blykbaar ‘n nuwe antwoord vir skakings en roof by verkeersligte – “armoured cars”! Lees hierdie berig oor die nuwe modegier in Brasilië: versterkte voertuie teen geweld en misdaad.
Ek moet sê, ek sal nie omgee om vir ‘n skaker by ‘n verkeerslig die vinger te wys nie, ongelukkig is ons vyand nie gewapen met handwapens nie, maar wel AK47s…
