Archive for Maart, 2010
Weens die sensitiwiteit van die veiligheids situasie in SA, voor die aanvang van die sokker is daar besluit om al die kleiner vergaderings op die toer uit te stel na Aug/Sept, sou ons Gespaar bly!
En gaan ons slegs openbare vergaderings in die groter plekke hou, wat ook in koerante en oor die radio geadverteer sal word. Ons versoek vriendelik dat die kleiner dorpe hierdie vergaderings sal bywoon, aangesien ons tyd al meer beperk word!
Op die vergaderings sal ook Suidlander dvds en Kamphandleidings boeke (vir die vroue) beskikbaar wees.
Die program sien as volg daarna uit;
Pretoria – Maandag 12 April om19H00 (Andy by tel nr 0825729522).
Krugersdorp – Woensdag 14 April (Ampie by tel nr 0716889945)
Vanderbijlpark – Donderdag 15 April (Willem by tel nr 0792179005)
Alberton – Vrydag 16 April (Nico by tel nr 0722760582)
Johannesburg – Saterdag 17 April (Pieter by tel nr 0826406834)
Witbank – Maandag 19 April (Wally by tel nr 0836100571)
Hoedspruit – Dinsdag 20 April (Stefan by tel nr 0828789329)
Nelspruit – Woensdag 21 April (Jaco by tel nr 0833107348)
Kimberley – Woensdag 19 Mei (Ian by tel nr 0833100333)
Bloemfontein – Donderdag 20 Mei (Nikki by tel nr 0828512549)
Potchefstroom – Vrydag 21 Mei (Flip by tel nr 0834473233)
Brits – Saterdag 22 Mei (Fillip by tel nr 0832641123)
Marble Hall – Maandag 24 Mei (APK saal Marble Hall, Chris by tel nr 0824548194)
Cullinan – Dinsdag 25 Mei (Hans by tel nr 0824418972)
Pietersburg – Woensdag 26 Mei (Mariska k/u 0512978639-Tinus k/u 0829262303 en na ure 0152257170)
Kaapstad – Vrydag 28 Mei (sms asb u navrae na Jaques by tel nr 0827705399)
Rustenburg – Dinsdag 1 Junie (Gert by tel nr 0836538364)
Op Saterdag 10 April vind daar ook n Nasionale Bestuursvergadering te Pretoria plaas. Die SAPD is hierheen genooi, om ook hiermee te wys dat ons niks in die duister doen nie, maar in die lig!
U voorbidding word hiervoor gevra, dat alle besluite van Nasionale Bestuur binne die Raadsplan van die Allerhoogste sal wees!
By voorbaat dankie.
Gustav.
In reaksie op gister se swartsmeer artikel in die ‘Sondag’ koerant, wil ek net se dat ek dit as n kompliment beskou om deur n koerant wat pornografiese fotos en kru taalgebruik voorstaan, gekritiseer te word!
Ironies dat n Koerant wat hom aan sulke nie-Christelike optrede skuldig maak die beskuldiging slinger, dat ons die Bybel verdraai???
Nee my vriend, ons lees Hom net soos dit Geskrywe staan! Dit is juis omdat ons die Bybel in die verlede verdraai en aangepas het, om ons politieke veranderings te geval, dat ons die seeninge van ons Hemelse Vader verloor het, en nou onsself in ellende bevind!
Daar was al tien talle predikante, pastore en predikers in my vergaderings, en nog nooit is ek aangekla deur digene! Inteendeel heelwat van hulle is vandag organiseerders binne die Suidlanders, en stel in baie gevalle hul fasiliteite aan ons beskikbaar!
Ek kan my net voorstel watse artiekels geskryf sou word as julle in Noag se tyd moes wees???
Oor al die wanopvattings en selfs leuens gaan ek my nie eers werdig om kommentaar te lewer nie!
Jul eie Koerant het al op die voorblad gese dat SA afstuur op ‘ANARGIE’!! Hoe lyk hierdie anargie, en waar gaan jy jou bevind?
Jul eie Koerant het al op die voorblad n foto geplaas, waar Mnr Zuma sy eie gesig aftrek, dan bly daar n gesig wat met n swart balaklawa oorgetrek is, en net gate vir die oe en mond het! (13/09/2009) Wat impliseer dit?
Lyk my die skrywer weet nie wat in sy eie koerante staan nie?
Miskien is jy maar net n liberale kat wat benoude spronge maak, want van jou linkse SA het en gaan net n ashoop oorbly….!
Ons het die volgende kommentaar gekry op die Facebook artikel van gister. Dit wil voorkom asof die SAPD reeds ‘n idee het wie die skuldige persoon is maar dit is nog nie bevestig nie.
March 24 2010 – PRAAG. PRETORIA. A black Klerksdorp nurse who allegedly used the name Thato Mbateti Mbateti (a man’s name) is being investigated .
A senior police officer told Dan Roodt of the Pro-Afrikaans Action Group that they ‘know who she is and we know she placed the call for blacks to kill all whites and to rape white women on the Facebook page. Unfortunately the investigation is still ongoing and we can’t reveal her identity just yet’.
Wat egter ook opmerklik is, is dat die administreerders van die FACEBOOK groep waar die artikel wel geplaas is niks doen om dit te verwyder of hulle self van sulke kommentaar te distansiëer nie. Die gevolgtrekking wat gemaak kan word is dat dit dan in werklikheid nie saak maak wie die auteur van die artikel is nie aangesien dit wat genoem is wel deel uitmaak van dit wat aan die gang is in die land.
Die afgelope paar dae het verskeie kommentaar wat geplaas was op die Facebook ondersteunersblad van Juluis Malema regoor die land baie vuurwerke en paniek veroorsaak . E-poste het by die honderde by ons aangekom waarop die mense die een spesifieke persoon (Thato Mbateti Mbateti) se kommentaar rondgestuur het.
In hierdie stuk bespreek Thato hoe die swartes die blankes gaan uitmoor en ook hoe Zuma vermoor sal word. Hy noem ook hoe die wit vrouens verkrag en vermink sal word. Die kommentaar is egter van so aard dat ons verkies om nie die hele stuk hier te plaas nie.
Wat egter van belang is, is dat die spesifieke kommentaar dalk nooit eens deur ‘n swart man geskryf is nie. Na deeglike ontleding van die kommentaar het dit na vore gekom dat die sinsbou en sekere woorde wat gebruik word nie algemeen onder die swart nasies so gebruik word nie. Hy noem bv: “to take our land over“, indien die persoon ‘n swarte is wat engels magtig is (soos wat dit wel voorkom vanuit die res van die kommentaar) sou hy eerder gesê het: “to take our land” of selfs “to take our land back”. Verder gebruik hy ook in sy kommentaar wat geheel in engels geskryf is die terme “Vrystaat” in plaas van “freestate” soos wat alle swartes wat engels praat sou gedoen het.
Dan is daar natuurlik ook die vloekwoord wat die man gebruik, die woord kan ek egter nie hier plaas nie maar kan wel net noem dat ek nog geen swarte gehoor het wat ooit daardie woord gebruik nie (En ek het baie jare tussen hulle gewerk). Dit is tipies ‘n woord wat deur ‘n blanke Afrikaanssprekende persoon gebruik sou word. Swartes sou eerder die selfde woorde gebruik het wat in hulle “struggle” liedjies voorkom soos “boer” ens.
Die hele trant van die brief tesame met die punte soos bo uitgewys wil vir my eerder daarop dui dat dit die werk is van ‘n radikale Afrikaanssprekende persoon wat as provocuteur optree. Hierdie tipe van optrede is al op verskeie webblaaie in die verlede gesien waar persone as iemand anders registreer en dan uitsprake maak wat gemoedere laat opvlam. Die spesifieke kommentaar het verseker baie mense angsbevange gelaat en in die swart gemeenskappe ‘n vlammetjie aangesteek wat dalk nooit geblus sal kan word nie. Sulke optrede is bitter onverantwoordelik en lafhartig.
Ons versoek egter alle Suidlanders en diegene wat hier lees om nie op die kommentaar op Facebook te reageer nie en dit ook nie per e-pos aan te stuur nie. Die kommentaar is baie verdag en daarop gemik om mense angstig te maak, ignoreer dit eerder en let eerder op dit wat wel bevestig kan word.
Uit `n nood wat ons opgetel het onder die mense (veral onder die vroue). Het Naomi en haar ma `n kampboekie saamgestel. Wat bestaan uit allerhande interesante praktiese wenke en eenvoudige smaaklike, resepte wat kan gebruik word in die veld. Hierdie boekie bevat onder andere die aanwysings vir – `n veld oond, `n koelkas wat sonder elektrisiteit werk, die inmaak van groentes, eiers en vrugte, uitdroog metodes, verberging van stysels, boere rate (uitgetoets), die vervaardiging van kaas, en nog vele meer.
Hy bestaan uit ongeveer 120 bladsye en is in A5 grootte gedruk. `n Werklike noodsaak vir die onsekere tye wat voorle. Sy prys beloop R80 met `n R10 ekstra vir posgeld. Indie u sou belangstel skakel asseblief vir Naomi Muller by telefoon nommer 0728737005.
Hierdie boekie sal ook op ons vergaderings beskikbaar wees teen R80.
Die webblad adres vir die suidersterre: www.suidlanders.co.za/suidersterre/
Dit is duidelik in die laaste paar weke, dat die massas dinge in hierdie land begin dikteer. Ek haal n uittreksel aan uit die Koerant Beeld; “Mbeki het die groot transformasie uitgestel. Jacob sal dit deurvoer. Die armes kan nie langer wag nie. Die uitgestelde Groot Transformasie of uitgestelde Revolusie?”.
Met ander woorde, die massas het sekere verwagtinge wat hulle koester, omdat sekere beloftes aan hulle gemaak is oor etlike jare! Maar, soos ons Afrika ken, het die wat tot leiers verkies word, die rykdom en weelde van hul posisies so geniet dat hul gou vergeet van die armes!
Die armes kan egter nie langer wag nie, en het laas week geskreeu, “Zuma is n flop” in die hele Vaal Driehoek se woongebiede! En by Orange Farm het hul geskreeu dat Malema in weelde leef en hulle in armoede! Die Munisipale Werkers Unie het gese Zuma moet uit! Ens.
Geen wonder dat Maatskappye soos Anglo se, dat hul vir eers nie in hierdie land gaan bele nie, want die geldmagte kon nog altyd die massas beheer, deur hul leiers om te koop (dis waar die weelde vandaan kom). Maar met die uitsprake van die massas die laaste paar weke teen Zuma en selfs Malema, het daar n gaping ontstaan tussen die leiers en hul eie volgelinge. Wat hul beheer oor die massas op risiko plaas! Malema het dit ook opgetel, daarom die hernude vlaag van haatspraak, om die ongeduldige massas se steun en vertroue terug te wen!
Die geldmagte kan nie die massas omkoop nie, en dus nie meer beheer nie. Daarom raak n Revolusie in hierdie land onvermydelik?! Want die armes kan nie langer wag nie!
En vir die mense wat nog nie voorberei het nie, raak die tyd nou min! Die dag wat ons Hemelse Vader die deur van hierdie “ark” gaan sluit is nie meer jare weg!!!
Sterkte, en mag die Genade en Barmhartigheid van ons Hemelse Vader met u wees!
My brief aan Suidlanders en die leierskap van Suidlanders. Ek was 5 jaar in die SA Weermag. Ek was deel van Ops Agree, die oorgawe van Suidwes aan Swapo, ek was in die Kongo, ek was in Angola, ek was in Freetown, Mosambiek en het oor die hele Afrika gewerk vir verskeie staatsorganisasies. Ek was so onlangs as 2 maande gelede nog in die Midde Ooste opsoek na Al Kaida manne wat die sokker as hulle ‘worldstage’ gaan gebruik. Lekker terreur en aanvalle op onskuldige mense. Die tipe aanvalle wat 150 mense verlede jaar dood gelos het in die aanval op verskeie hotelle in Moembaai, Indie. Die aanval op die krieketspelers se bus in Lahore, Pakistan. Die afgelope 4 dae is 4 wit mans vermoor en n ou man is wreed met n panga doodgekap, n Belgiese boer is in die week soos n skaap met sy eie sakmes keelaf gesny. Ek verstom my om te sien dat die blanke in SA NOG NIE DIE WAPEN OPGENEEM HET NIE. Ek het verskriklike pyn en lyding en familie-hartseer in my 25 jaar in hierdie ‘game’ gesien. Ek het elke denkbare menslike wreedheid gesien en ervaar.
Die rede vir hierdie menslike malligheid is geloof. Elke mens het lankal vir homself besluit of hy NG, Dopper, Israelvisie, of watter geloof wil aankleef. Daar is een God en dis die almagtige Skepper. Sodra die mensdom ophou [en veral die Afrikaner] om so disrespekvol teenoor God te staan, sal Hy ons in die stryd invat wat ons sal wen in Sy Naam. Die Jode erken nie eens die Seun van God nie, maar nee, ons aanbid die God van Israel. Wie van julle was al in Israel. Dit sou geen skade wees as Iran more daardie stukkie sand van die aardbol afvee nie. Israel, soos vandag, is die grootste bedrogspul, en daar is geen konneksie tussen die ware, enigste God, en die kunsmatige gelmaak god wat die Jode van vandag aan die wereld voorhou.
Tussen Jaffa en Tel Aviv is die pilare van geloof.
Geloof is die mees misleidendste faktor omdat elke ou iets in n ander se keel wil afdruk. Party manne blaas vandag nog die horing, ander se Saterdag is Sondag ens. Wat de ….. maak dit saak? Terwyl geloof ons verdeel sal nog tien blankes oor n week vermoor wees. Praat feite, praat nasionalisme, bou n volk se trots en los dinge wat die menslike brein nie verstaan nie uit. Ek meen, ek skiet beter as enige Katoliek, Dopper, ’charismatic’ en al die NG kerk ouderlinge saam, maar omdat ek nie glo soos Piet en Gert nie, bly ons maar weg van n stryd, en dit terwyl ons elke moontlike verskoning sal gebruik om nie ons land terug te vat nie.
O ja, en plaas tog my e-pos adres sodat julle nie in die moeilikheid sal kom omdat ek n oorlog voorstaan nie. Dan kan die ouens van MID my sommer self kom vra.
Groete
Deur Andy Rabe
Soos die vorige paar weke was hierdie week weer gekenmerk deur die een protesoptog na die ander. Die redes wat aangevoer word, is gebrek aan dienslewering en beloftes wat nie nagekom word nie, soos huise wat belowe is en nie ontvang is nie ens. Die optogte is byna sonder uitsondering gekenmerk deur geweld (paaie versper word met brandende bande en klipgooiery) en stroping van buitelanders se winkels (xenofobia?). Hierdie protesoptogte is ook nie baie wyd deur die media verkondig nie en daar is ook wesenlike verskille tussen die elektroniese media (wat deur die buitelanders gelees word) en die gedrukte media wat ons kry. Dit wil voorkom of hulle dinge vir die wêreld wil wegsteek voor die aanvang van die wêreldbeker sokker, iets wat hul later dalk kan berou. Die ANC het ‘n beroep gedoen om kalmte, maar dit blyk te min, te laat te wees, want stabiliteit is besig om buite beheer te spiraal. Hulle het mos hulle mense so geleer of hoe? Die woord sê nie verniet “wat jy saai sal jy maai” nie!
Hier volg die gebiede soos die protesoptogte plaasgevind het. Ek is seker dat daar nog baie ander oor die land plaasgevind het maar diè is wat ek kon opspoor.
Maandag 8 Maart – Soshanguve-Bronkhorstspruit-Parys
Dinsdag 9 Maart – Mamelodi-Hammanskraal -Brits-Heilbron-Golden highway en Orange Farm.
Woensdag 10 Maart-Dobsonville (Soweto)
Donderdag 11 Maart-Reigerpark-Enerdale-Dobsonville-Daveyton-Finetown en Atteridgeville
Vrydag 12 Maart-Taxi staking oor BRT stelsel.(daar is ook op een van die busse geskiet)
Saterdag 13 Maart-Daar is op n bus van Snelbusvervoer geskiet in Soweto- In Orlando is daar op n bus geskiet wat Snelbus bestuurders vervoer het geskiet.
In vandag se koerant berig Rapport oor’n baie ontstellende ding, en dit is dat die regering al die plase (grond) wil nasionaliseer. As hulle kwansuis dink dat jy nie produktief op jou plaas boer nie, word die grond gegee vir iemand wat dit dan nou beter sal doen. ‘n Mens wonder of dit dalk die rede is dat die regering so ‘n week of wat gelede bekend gemaak het dat hul al die plase wat vir swart bemagtiging gegee was, en in die grond in “geboer” (geplunder?) is, gaan terug neem. En vir ander bemagtigings groepe gegee word. Nou kan hulle mos sê dat hul dit met hul eie mense ook doen. Die verskil is egter, ons boere het self vir hul grond betaal. Hoe gaan hulle ook dan nou bepaal of ‘n boer produktief of onproduktief boer. Hierdie kommunistiese regering is besig om die skroef in alle opsigte kwaai aan te draai, en dinge gaan dalk binnekort vir ons volk baie vinnig verander.
Maar, hou moed!!! Die woord sê vir ons in Jesaja 41: vers 10 “Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met My reddende regterhand.” – 11 “Kyk, hulle almal sal beskaamd staan en in die skande kom wat op jou toornig is; hulle sal word soos niks, jou teëparty sal omkom.”
Buiteland.
Turkye het hierdie week ook weer ‘n aardbewing gehad wat voorafgegaan is deur die een in Chili en ook in Haiti. Daar was ook verskeie ander aardbewings in Argentinië, Venezuela, Kalifornië en Japan, wat volgens kenners’n tendens volg wat nie goed is nie. Volgens die San Francisco Chronicle is die frekwensie van aardbewings net in hierdie jaar ongeëwenaard in menslike heugenis. Almal wag ook nou vir die “grote” wat al lank “uitstaande” is vir Kalifornië.
Die politieke krisis in Duitsland is ook besig om groter te word. Volgens ‘n meningsopname is 72 % van die Duitse bevolking ontevrede met die regering. Angela Merkel is volgens hulle nie goed met ‘n krisis nie en sy gaan te veel kompromieë aan. Guttenberg daarenteen hou by sy standpunt en is nie ‘n man vir kompromieë nie, waarvan die Duitse bevolking blykbaar baie hou. Hou gerus hierdie spasie dop.
In tye soos hiedie besef ‘n mens net meer en meer dat ons as volk ons moet verootmoedig voor ons Hemelse Vader en dat ons nou moet saamstaan.
Die vierkleur sal weer wapper.
`n Woord van hartlike dank! Ons kleindogter was die naweek, in Rustenburg ontvoer. Een oproep later, en die Suidlanders het onmiddelik gereageer, en deur hulle flinke optrede was ons kleindogter, deur een van die Suidlanders langs die Kroondal pad gekry, alhoewel sy baie geskok was, het sy nie seer gekry nie. Die onvoerder se moed het hom natuurlik begewe. Alle eer aan God, wat ons gebede verhoor het, en nogmaals baie dankie, vir mense soos die Suidlanders, wat in ons tyd van nood, onmiddelik gereageer het, en te hulp gesnel het.
Annette Scheepers,
Suidlander sameroeper, Virginia!
