Archive for Julie, 2009
Volgens ‘n annonieme bron is die brand in die Johannesburgse middestad deur stakers veroorsaak reeds gedurende die nag (eergisteraand). Ons bron het ook bevestig dat die senior bestuur van CITYPOWER daarvan bewus is dat dit sabotasie was, alhoewel hulle dit nie erken het in enige onderhoude met die media nie. Mnr Louis Pieterse van Citypower het wel op tv nuus gesê dat daar ‘n moontlikheid is dat dit sabotasie kon wees.
Indien dit wel ‘n geval van sabotasie is, en dit op die eerste dag van die munisipale staking, kan ons verseker wees dat die staking sal gepaard gaan met intimidasie en dalk selfs geweld.
Dit is ook baie interresant dat die krag juis ook in Nelspruit afgesit is op die eerste dag van die staking. Dit is die tipe dinge wat ‘n patroon vorm wat dopgehou moet word, aangesien dit aanduidings kan wees van dit wat ons dalk later tewagte kan wees.
Stakers het gister in Nelspruit die krag by verdelingspunte afgesit en sodoende tot gevolg gehad dat besighede miljoene rande in potensieële inkomste verloor het. Die stakers het ook na die munisipale kantore gegaan en al die nie-stakende uit die gebou verjaag.
Die feit dat die optrede nie deur die Polisie gestop is nie dui daarop dat die polisie of nie in staat is om die stakers te beheer nie, of dat die polisie eenvoudig nie hulle werk doen nie.
Daar was reeds etlike dae voor die staking gevra dat veiligheid opgeskerp sal word by munisipale kantore om nie-stakende werkers te beskerm. Duidelik is daar nie gehoor gegee aan die versoek nie.
Lees gerus meer in die BEELD
Die munisipale werkers se staking begin vandag. Die loon wat hulle vereis is heelwat meer as wat die huidige inflasiekoers is, en is eintlik belaglik gesien aan die feit dat ons reeds in ‘n resessie is. Die loon aanbad wat gemaak was deur die munisipaliteite is reeds meer as die inflasie koers.
Daar word verwag dat meer as 150 000 lede aan die stakings gaan deelneem van oor die hele land. In Johannesburg was daar reeds gevalle waar vullis in die strate gestrooi word. Ons het egter nog geen berigte ontvang van enige geweld nie.
Ons maan weereens die publiek om eerder die omgewing waar die stakers byeen is te vermy te alle koste.
Ons sal enige inligting wat dui op geweldpleging hier publiseer soos wat ons dit ontvang.
Oor die afgelope paar weke sien ons feitlik elke dag stakings op een of ander plek wat plaasvind. Dan is daar ook die werkloses wat selfs winkels binnegevaar het om te betoog teen voedsel pryse.
Die situasie soos wat ons dit huidiglik opsom is as volg:
Dit is nou die tradisionele tyd van die jaar waar werkers altyd probeer om die maksimum moontlike verhogings te verseker, en dit gaan jaarliks gepaard met stakings en sekere uitsprake.
Daar behoort aansienlik meer stakings te wees op die stadium aangesien maatskappye weens die huidige finansieële krisis nie so maklik sal verhogings toestaan nie. Dit maak dus sin dat werkers wat nog nie verhogings gekry het nie, en ook die wat reken dat hulle nie tevrede is met wat aangebied word nie, sal oorgaan tot stakings.
Die normale dreigemente wat nog altyd by alle stakings voorkom is ook teenwoordig. Dreigemente soos dat die stakers oor die mag beskik om die land te destabiliseer en ook sekere dienste kan ontwrig ens is dus niks nuuts nie. Maar soos wat daar gesê word, “Praat is goedkoop, maar geld koop die Whiskey”. Dreigemente is nog altyd deel van stakings en word suiwer gebruik om ‘n sielkundige voorsprong oor die werkgewer te verkry om sodoende die einddoel makliker te kan bereik – Die hoogste moontlike verhoging.
Wanneer ons gaan kyk na die stakings tot op die stadium is daar geen stakings wat egter langer as net ‘n paar dae aanhou nie, maar weens die feit dat daar soveel verskillende unies is wat staak wil dit dus voorkom of daar ‘n deurlopende stakings proses is. Die proses huidiglik dui egter geensins op die opbou van momentum nie. Geweld wat saam met stakings gepaard geen is ook aansienlik geissoleerd, en daar vind geen uitbreiding van die geweld plaas nie.
Ons het wel gerugte ontvang van lede van die publiek wat onder klippe gestook is, maar weereens was dit baie geissoleerd en dus geen werklike rede tot groot kommer nie.
Daar is huidiglik verseker ‘n redelike frustrasie wat ten toon gestel word rondom armoede, en die resultate van armoede wat ‘n sukkelbestaan vestig. Hierdie armoede tesame met die geweldige hoë syfers van onwettige buitelanders wat druk plaas op die reeds sukkelende infrastruktuur en werkloosheid, wat saamgaan met ‘n amptelike depressie wat verseker gaan aanleiding gee tot nog meer werksverliese en armoede is verseker ‘n mengsel wat baie maklik kan aanleiding gee tot opstande of “revolusie”.
Ons moet dus op die stadium kyk na gevalle waar daar op nasionale vlak geweld opvlam, en waar daar aksies in die “townships” geneem word teen die buitelanders (s.g. Xenophobia).
Alhoewel dinge binne enkele ure kan hand uitruk, en die geskiedenis dit reeds bewys het, sal ons verseker ‘n opbou van emosionele opswepery duidelik sien na vore kom voor dat ‘n massa veldtog van geweld egter sal plaasvind. Ons sien egter dat die regering nie juis iets doen om ‘n atmosfeer van vrede te skep nie, maar eerder ‘n atmosfeer van revolusie bevorder deur besluite soos die besluite oor die grensbeheer en houding teenoor buitelanders.
Op hierdie stadium is die stakings in die huidige vorm dus nie juis ‘n groot rede tot kommer nie, aangesien daar ‘n tekort is aan sekere elemente om dit te gebruik vir mobilisasie.
The following article was published on SAmizdat:
“Many newspapers are carrying front-page articles about St. Mandela’s 91st birthday (18 July). Instead of the fawning hagiographies, let’s rather consider the real “achievements” of St. Mandela.
1. Mandela was so “oppressed” that he went to university became a lawyer. He was allowed to practice law with his partner, Oliver Tambo. This strangely happened in apartheid South Africa in 1953, in which it is routinely alleged blacks were denied proper education.
2. During the Rivonia trial Mandela was convicted of plotting to overthrow the previous government by means of military action. Had the plan succeeded, thousands of “freedom fighters” would have sown terror and mayhem in South Africa. Mandela was therefore far from an innocent pacifist and his jail sentence was nothing if not fully justified. It remains a mystery why Percy Yutar, the prosecutor, did not call for the death sentence, which would also have been justified given Mandela’s treasonous intentions.
3. In 1961 he was one of the founders of Mkhonto we Sizwe – the “pricks (sorry “spears”) of the nation”, a murderous bunch of cowardly terrorist thugs, known mainly for their prowess at mowing down innocent civilians. As a military force, Mkhonto was however a complete joke, in spite of the so-called “Freedom Park’s” memorial to them. Mkhonto failed to “liberate” one square centimeter of South African territory. Instead, nests of this infestation were routinely exterminated by the former SA Defence Force.
4. Mandela admits in his book The Long Walk To Freedom that he personally approved the Church Street bombing, in which 11 people died and more than 200 were injured. Most of them were innocent civilians.
5. He remained in jail because he refused to renounce violence. The previous government did offer to release him provided he renounced violence. Hardly Mother Theresa stuff.
6. After he came to power, his regime wasted no time in befriending rogue states like Libya and Cuba and imposing the state racism aimed at whites known as affirmative action and black economic empowerment.
Like Mohammad Atta and Carlos the Jackal, this person is no hero, no saint and definitely not worthy of our admiration.
Mandela was found guilty on the following charges:
• One count under the South African Suppression of Communism Act No. 44 of 1950, charging that the accused committed acts calculated to further the achievement of the objective of communism;
• One count of contravening the South African Criminal Law Act (1953), which prohibits any person from soliciting or receiving any money or articles for the purpose of achieving organized defiance of laws and
country; and
• Two counts of sabotage, committing or aiding or procuring the commission of the following acts:
1) The further recruitment of persons for instruction and training, both within and outside the Republic of South Africa, in:
(a) the preparation, manufacture and use of explosives—for the purpose of committing acts of violence and destruction in the aforesaid Republic, (the preparation and manufacture of explo- sives, according to evidence submitted, included 210,000 hand grenades, 48,000 anti-personnel mines, 1,500 time devices, 144 tons of ammonium nitrate, 21.6 tons of aluminum powder and a ton of black powder);
(b) the art of warfare, including guerrilla warfare, and military training generally for the purpose in the aforesaid Republic;
(ii) Further acts of violence and destruction, (this includes 193 counts of terrorism committed between 1961 and 1963);
(iii) Acts of guerrilla warfare in the aforesaid Republic;
(iv) Acts of assistance to military units of foreign countries when involving the aforesaid Republic;
(v) Acts of participation in a violent revolution in the aforesaid Republic, whereby the accused, injured, damaged, destroyed, rendered useless or unserviceable, put out of action, obstructed, with or endangered:
• (a) the health or safety of the public;
• (b) the maintenance of law and order;
• (c) the supply and distribution of light, power or fuel;
• (d) postal, telephone or telegraph installations;
• (e) the free movement of traffic on land; and
• (f) the property, movable or immovable, of other persons or of the state.”
Now that is what the world like to call a true HERO!
Source: SAmizdat
Ons het nou al verskeie male in die media gesien hoe dat COSATU telkemale die rasse kaart speel wanneer ‘n blanke persoon optree teen ‘n swart persoon wat of die blanke se lewe of eiendom bedreig. Terwyl daar nooit deur COSATU enige uitlatings gemaak word indien blankes gruwelik vermink of vermoor word deur swartes nie.
Hierdie uitlatings het tot gevolg dat die blanke te alle tye in swart gemeenskappe as ‘n bedreiging vir die swarte gesien word en gee aanleiding tot die vorming van ‘n mentaliteit waar die swarte geen waarde koppel aan die bestaan van die blanke nie. Ons het gesien in RWANDA en KENYA hoe sulke tipe aanmerkings oor ‘n tydperk aanleiding gegee het tot van die grootste volksmoorde wat die Afrika kontinent nog gesien het. Dus is dit nie vergesog om te aanvaar dat die tipe uitlatings hier ook tot sulke optrede kan aanleiding gee nie.
Dit is egter insiggewend dat die ANC nie optree teen COSATU wat ”rasse konflik” bevorder nie.
Lees gerus die berig op NEWS24: COSATU BOOSTING FARM ATTACKS
Ons as Suidlanders verkies om eerder die waarheid te hoor omtrent ‘n situasie eerder as om in die duister gehou te word, en dan later onvoorbereid uitgevang te word omrede daar wol oor ons oë getrek was.
Met die wêreldwye finansieële krisis is dit presies dieselfde, indien jy nie ingelig is omtrent die ware toedrag van sake nie, gaan jy nie die regte besluite kan neem omtrent jou eie finansieële toekoms en keuses nie. Dit kan aanleiding gee tot ‘n situasie waar jy op die einde van die dag dan slegter daaraan toe is as wat jy sou wees indien jy die regte feite van die begin af in ag geneem het.
In hierdie berig wat gepubliseer is op FIN24 is daar uiteindelik iemand wat eerder die waarheid vertel deur gebruik te maak van die werklike syfers en vergelykings. Dit gee ‘n baie realistiese weergawe van wat aan die gang is en wat ons kan verwag in die volgende paar maande met betrekking tot die finansieële omstandighede in Suid Afrika. Dit is ‘n heel ander perspektief as wat deur ander s.g. ekonomiese “kenners” aan ons voorgehou word.
Met die Suid Afrikaanse markte wat al reeds meer as 20 jaar se winste in minder as 11 maande afgeskud het, en steeds op ‘n daling dui, is dit dan duidelik dat ons verseker ons self kan regmaak vir ‘n “Perfekte Storm”
Lees gerus die berig op FIN24
Die afgelope jaar was daar vesrkeie gevalle waar daar berig was oor moorde waar daar van die slagoffers se liggaamsdele verwyder was en dan was daar die geval waar liggaamsdele selfs vanuit ‘n lykshuis in Lydenburg van ‘n liggaam “gesteel” was. Dié spesifieke liggaamsdele wat in Lydenburg “gesteel” was, was te koop aangebied aan ‘n Songoma.
Dit laat die vraag ontstaan van hoe groot so ‘n “mark” is in Suid Afrika vir liggaamsdele wat aan Sangoma’s te koop aangebied word. Die gebeure is ook verseker ‘n bewys dat ons hier aan die Suidpunt van Afrika binne ‘n verskriklike siek gemeenskap leef wat uiters bygelowig is.
Volgens ‘n berig wat in die Beeld gepubliseer is, die volgende:
“Mnr. Joseph Buba, ’n bekende sangoma van Ga-Rankuwa buite Pretoria, het by navraag aan Beeld gesê sangomas kan die kop van ’n mens in ’n emmer sit en dit met moetie en die seewater besprinkel om iemand te “vermoor”.
Volgens hom neem hulle ’n mes en noem die naam van die mens wat hulle vermoor wil hê. Die kop in die emmer word dan met ’n mes gesteek.
Buba beweer die mens wie se naam genoem is, kan op dié manier ’n beroerte kry of dood neerslaan. Die tegniek word ook gebruik om meer as een mens in ’n gesin te vermoor. Volgens Buba glo sangomas dat die hande en vingers van mense geluk kan bring, terwyl iemand se bors gebruik word as vrugbaarheidsbehandeling vir vroue wat nie kinders kan kry nie.”
Wat die situasie egter nog meer interresant maak is dat sangoma’s erken word as “dokters” en selfs deur sekere mediese fondse erken word.
Hierdie mentaliteit wat vir ons totaal onaanvaarbaar is en ook verseker nie binne ons verwysings raamwerk sin maak nie, dra verseker by tot meer misdaad in die land.
Hierdie “geloof” is in werklikheid niks anders as Satanisme nie. Dit is net interresant dat die praktyke selfs in die parlement gesien word, dink aan die s.g. lofsangers met hulle bees sterte wat die gode se guns op die parlementslede besing.
Hoe kan die praktyke ooit aanvaarbaar wees vir enige Christen? Geen land waar daar in die regering eer gegee word aan Satan kan ooit verwag dat daar voorspoed kan wees in die land nie. En tog word daar “verdraagsaamheid” gepredik, selfs deur Christene. Is dit dan Bybels om verdraagsaam te wees teenoor sulke Sataniese gebruike?
“Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, SELFBEHEERSING.” Gal. 5:22
Selfbeheersing is een van die belangrikste eienskappe wat ons benodig in hierdie moeilike tye. Ons as vroue moet dit veral toepas in ons daaglikse lewe en verseker in die swaar tye wat vir ons voorlê. Dit gaan nie help jy raak kwaad vir jou metgesel nie, ons raak soms gefrustreerd met ons omgewing en met die dinge rondom ons wat net nie in plek wil val nie. Stop vir `n oomblik, haal diep asem, en ontspan!
Soveel male verstaan ons nie eers hoekom ons hier is nie, en tog, strompel ons lusteloos voort soos zombies deur ons daaglikse roetines wat ons bind! G’n wonder ons uitlaatkleppe is so moeilik betembaar nie. `n Paar voorbeelde van wat hierdie wereld ons bied – losbandigheid, modes, giere, humanisme met sy metgesel feminisme – waar los dit jou as vrou? Vasgevang in `n wêreld vol wêreldse dinge, wêreldse nukke en onsekerheid! Etiket raak vir ons iets – oudtyds en simpel. Dissipline wat veronderstel is om volgens God se woord op ons kinders toegepas te moet word, verdwyn sodra die ‘stelsel’ waarin ons onsself daagliks bevind die oorhand kry of een of ander tydskrif jou wysgemaak het dat dissipline jou verhouding met jou kind sal verwoes!! Normes en waardes is iets wat jy verloor het op `n pad waarop jy beland het – `n sieklike Babel!.
“Daarom het ek die lewe gehaat, want die werk wat onder die son gedoen word, het my mishaag, omdat alles tevergeefs is en ‘n gejaag na wind.” Pred. 2:17
‘Alles tevergeefs en `n gejaag na wind.’ Ai! Is dit nie so waar nie. In hierdie warwoel van `n wêreld van ons kry ons bitter min tyd om asem te skep. Jy is `n vrou en God is besig om elkeen van ons voor te berei vir wat in ons land voorlê. Ons wil nie altyd dinge so sien nie, veral nie wanneer daar slegte dinge op ons pad verby flits nie. Selfs vir hulle moet ons dankbaar wees, want selfs daardie slegte, seer, en ongemaklike dinge het ons God op jou pad gestuur. En ons verstaan dit dalk nog nie so mooi nie, maar eendag sal jy terugkyk en besef: Dis hoekom! En dis deur hierdie moeilike tye waarin ons die sterkste groei. Moet nie bang wees vir `n uitdaging nie, dit bou jou karakter! En as jy foute maak… ons almal maak foute, leer uit hulle, dan is niks tevergeefs nie.
Dit is so maklik om dankbaar te wees vir die goeie dinge en in die tye wanneer dit voorspoedig gaan, maar `n ware vervulde lewe kom slegs na die wat geleer het om dankbaar te wees in die tye van teëspoed en nood!
Dankbaarheid is een van ons as mens se mooiste eienskappe en is die enigste een wat ek van weet wat jou gemoed kan lig, sonder dat jy eers hard probeer!
Naomi Muller
Wanneer ons kyk na die Kommunistiese “Manifesto” dan is daar 10 punte wat uitgelig word as die basis vir die implimentering van kommunisme nl:
- 1. Die afskafing van privaat eiendom
- 2. Swaar progresiewe inkomste belasting
- 3. Afskafing van erfreg
- 4. Beslaglegging van privaat eiendom
- 5. Sentrale Bank stelsel
- 6. Regering as eienaar van die kommunikasie en vervoer stelsels
- 7. Regering as eienaar van fabrieke en landbou.
- 8. Regeringsbeheer van arbeid
- 9. Korporatiewe plase en streeks beplanning
- 10. Regerings beheer oor opvoedkundige instellings
Wanneer ons dan na die punte kyk en vergelyk met die Suid Afrikaanse gemeenskap vandag, is dit moontlik om te sien waarheen ons op pad is.
‘n Paar punte wat ons kan uitlig is as volg:
- 1. Swaar progresiewe belasting: Ons weet reeds dat ons redelik swaar gebuk gaan onder belastings, en hoe meer jy verdien, hoe groter en swaarder is die belasting struktuur. Ons weet ook dat SA van die hoogste belasting strukture in die wêreld het. Maar waneer ons ook gaan kyk na die tarief verhogings op dienste soos elektrisiteit (wat ook ‘n vorm van belasting verteenwoordig), en ons sien dat daar in die afgelope jaar (saam met die nuwe verhogings) reeds meer as ‘n 60% verhoging vir die gemiddelde gebruiker ingebring is. Daar was aanvanklik ‘n krisis wat net eenvoudig “TE” maklik verdwyn het, en dit laat vrae onstaan of dit dalk net kunsmatig was. Verder sien ons ook dat krag BAIE goedkoop uitgevoer word, en dat groot industrieë belaglike afslagte kry.
- 2. Regering as eienaar van kommunikasie stelsels: Hier is dit duidelik dat die regering reeds die SAUK domineer en dat dit op die stadium baie in die nuus is met die onbinding van die SAUK raad wat tans plaasvind. Die tipe programme wat tans uitgesaai word en die inhoud van die programme het verseker ‘n spesifieke denkrigting wat dit propageer. Hieruit is dit duidelik dat die regering sy eie Idelogieë bevorder deur die programme wat vervaardig en uitgesaai word te reguleer. Verder sien ons ook nou die inmenging in die selfoon bedryf waar elke persoon wat ‘n selfoon besit dit nou moet registreer (onder die voorwentsel van misdaad voorkoming), selfs voorafbetaalde fone. Hierdie is verseker ‘n skending van privaatheid van die individu.
- 3. Regerings beheer van arbeid: Met die instelling van SEB (Swart ekonomiese bemagtiging) het die regering “wettiglik” beheer gekry oor die arbeid sektor. Verder word die arbeid situasie grootliks gemanupileer deur vennote van die ANC deur organisasies soos COSATU wat aan die hoof staan van meeste vakbonde. Hierdeur bewerkstellig die “kommunistiese” ellement in die regering dan beheer oor alle arbeid in die land.
- 4. Regerings beheer oor opvoedkundige instellings: Met die instelling van “uitkoms gebaseerde onderwys” het die regering verseker dat leerplanne ingesluit word wat ‘n “sosialistiese” stelsel bevorder. Wanneer in ag geneem word dat die Kommunistiese en Sosialistiese stelsels ‘n “geloofstelsel” aanhang waar Evolusie as basis dien, en waar die “Skepper” uitgehaal word as dit wat die basis behoort te wees van ‘n gemeenskap, dan is dit duidelik hoeveel “mag” reeds aan die sosialiste gegee is in ons sameleweing. Uitkoms gebaseerde onderwys was ook in die 1960′s deur die kommuniste geskep om sodoende ‘n gemeenskap te skep wat onderrig kan word volgens die staat se Ideologie.
Wanneer ons dan ook in ag neem dat “Kommunisme” ‘n stelsel is waar revolusie aangewend word om ‘n spesifieke ideologiese stelsel te implimenteer, dan is sekere stappe wat huidiglik deur die regering geneem word duidelik vanuit daardie oogpunt gedoen.
Met die huidige ekonomiese omstandighede , en die masiewe werksverliese wat plaasvind tesame met ‘n reeds baie hoë werkloosheidsyfer in Suid Afrika wat gepaard gaan met ‘n geweldige hoeveelheid mense wat reeds onder die broodlyn leef, sou dit dan sin gemaak het indien die regering alle moontlike stappe sou neem om werksgeleendhede vir sy burgers te skep. In plaas daarvan dat die regering die burgers van die land as eerste prioriteit stel, word die grense oopgegooi vir mense uit ander Afrika lande om Suid Afrika binne te stroom en te kom werk. Dit plaas ekstra druk op ‘n reeds onvoldoende infrastruktuur.
Indien ons dan die s.g. Xenophobiese aanvalle van verlede jaar in ag neem, is dit duidelik dat die regering deur middel van hierdie optrede ‘n klimaat skep vir revolusie.
Dit het verseker tyd geword dat mense hulle oë moet oopmaak en hulle kennis moet verbreed rondom dit wat aan die gang is, die land word gestuur op ‘n afgrond pad wat op ‘n revolusie gaan uitloop waarna ‘n ten volle kommunistiese regering geimplimenteer sal word.
