Archive for April, 2009

According to the American “Federal Deposit Insurance Corporation”, who keeps a list of failed banks, the total bank failures in America so far this year number 25 (the list is updated every Friday after close of business).

This number equals the total of failed banks for the ENTIRE 2008, and is also equal to the total number of bank failures between January 2001 and December 2007.

The FDIC (a government institution) insures all bank deposits up to US$250 000 per depositor, per bank.  A large number of bank failures therefore constitutes a significant liability for the American government.

Today (18 April) is World Radio Amateur Day.  The South African Radio League (SARL, website www.sarl.org.za) is hosting a fun day (for the whole family) at the National Amateur Radio Centre in Radiokop.  If you are interested in finding out more about Amateur Radio (and live in the West Rand), why not swing past the NARC?  More info available on the SARL home page.

The last day for registration for the Radio Amateur Examination for May is 23 April.  The next RAE date is only in October.  Full details on how to register, with the study guides for the different classes of amateur license is available on the SARL site.  Click on the (+) sign next to “Licensing” on the menu in the left margin, then navigate to the RAE page.

1. Wat is die deffinisie van ‘n goeie spreker?

Iemand wat sy hande in sy sakke hou terwyl hy verduidelik hoe groot die vis is wat weggekom het.

2. Wat is die definisie van ‘n pou?

‘n Hoenderhaan wat blom.

3. Wat is die definiesie van ‘n eend?

‘n Voël wat loop soos iemand wat die heeldag perd gery het.

4. Wat is die definisie van ‘n telefoon?

‘n Intrument wat toelaat dat ouens en meisies kan uitgaan sonder om handjies vas te hou.

Die Anc beplan wat hulle beskryf as “Die grootste politieke saamtrek in die geskiedenis” Sondag 19 April in Johannesburg by die Ellispark stadion. Daar word verwag dat tussen 150 000 en 200 000 Persone die verigtinge sal bywoon

Ons wil asseblief mense in die omgewing versoek om eerder die area te vermy en om nie paniekerig te raak as hulle groot hoeveelhede busse & taxi’s sien wat mense in daardie rigting vervoer nie.

Verskeie strate sal ook oor die naweek gesluit wees in Pretoria, aangesien die Metro Polisie ‘n oefening sal loods vir die inhuldiging wat op die 9de Mei sal plaasvind. Vermy dus ook die Pretoria middestad omgewing naby die Unie gebou.

Lees meer op Eye Witness News

Die taxi industrie het versoek dat Jacob Zuma op Maandag ‘n vergadering moet bywoon. Die Taxi eienaars eis dat die “Bus Rapid Transport” sisteem eienaarskap aan die taxi eienaars oordra. Indien die taxi eienaars nie hulle sin kry nie dreig hulle met ‘n landwye staking. Dit is baie interresant dat hulle reken dat daar geen geweld tydens so staking sal wees nie aangesien ons nou al uit ondervinding gesien het dat hulle nie vir 10 minute kan staak sonder om klippe te gooi en geweldadig te raak nie.

Hierdie uitlatings is niks anders as afpersing nie en dit wil voorkom of die massas meer as bereid is om die regering met sulke dreigemente af te pers. Met die verkiesing wat volgende week plaasvind sal die regering ook makliker toegee aan sulke eise aangesien dit ‘n baie slegte refleksie op die regering sal hê indien die verkiesing wel ontwrig word.  

Berigte: The Citizen & The Times

Na aanleiding van ons navraag oor honde wat vergiftig word het ons aansienlik terugvoer gekry.

Dit wil voorkom of daar bykans landwyd ‘n groot toename in die vergiftiging van honde is. Ons het berigte ontvang vanuit die meeste groot dorpe en stede behalwe uit die Vrystaat en Noord Kaap en Oos Kaap. Die ander provinsies word almal geraak.

Die hoeveelheid honde wat vergiftig word is kommerwekkend aangesien sulke situasies gewoonlik opgevolg word met inbrake en aanvalle veral op plase.

Hierdie is verseker ‘n tendens wat dopgehou moet word. 

Volgens die artikel op Eye Witness News is daar ongeveer 150 swaar voertuie wat die ingang na Meggawatt Park toegetrek het. Die rede wat gegee word is dat kleiner kontrakteurs wat steenkool vervoer minder werk ontvang aangesien Escom blykbaar meer werk na groter kontrakteurs deurgee.

Ons het ook berigte ontvang van stakers wat vanoggend deur woonbuurtes in Witbank beweeg het, ons sal meer inligting oor dit hier bekend maak sodra ons dit ontvang het.

Ons wens weereens te versoek dat indien u enige stakers of groepe sien wat deelneem aan massa aksie, om foto’s te neem en dit aan ons deur te stuur. Ons sal geen persoonlike inligting bekend maak van die persone wat vir ons inligting instuur nie.

Volgens die berig op Eye Witness News het busdrywers in Pretoria vandag oorgegaan in ‘n onwettige staking. Geen redes is gegee vir die staking nie.

Ons het ook berig ontvang van moontlike verdere stakings wat more (Vrydag) kan plaasvind onder bus, taxi en swaarvoertiug bestuurders. Daar is ook geen verdere redes gegee vir die aksies nie.

Ons versoek mense om asseblief op die uitkyk te wees vir enige voertuie wat moontlik kan deelneem aan die staking. Rapporteer asseblief enige aksies wat opgemerk word aan ons sodat ons ander mense op hoogte kan hou.

According to an article in The Times, the group that was arrested last year at a para military training camp in the North of Natal, received training as assassins. According to the ANC these “soldiers” was released on bail and is now concidered to be a threat to the elections.

This group may be part of the SAUIF and it is claimed that it is part of the IFP. The IFP however claims not to know anything about this group.

We know the ANC still has the MK members and has about a week ago claimed that they “Have soldiers deployed all over the country, waiting in the trenches….” How is it possible that certain groups in SA may have private army’s, but other groups are not allowed to train there own “soldiers”. The fact that certain groups are training “private soldiers”, surely is good reason for concern about stability in the country.  

Volgens berigte is daar tussen SATAWU en die vervoer maatskappye ‘n ooreenkoms bereik wat deur die unie aanvaar is. Die ooreenkoms behoort dan ook die staking nou tot ‘n einde te bring.

Daar was weereens gevalle van geweldpleging gesien vandag. Die Polisie is ook op ‘n hoë vlak van gereedheid geplaas om die situasie te monitor.

Lees gerus: Police on high alert

Truck driver strike resolved

Ons wens egter te versoek dat mense steeds op die uitkyk sal wees wanneer hulle beweeg vir groepe wat saamdrom aangesien daar geen woord ontvang is van wanneer die stakers sal terugkeer werk toe nie. Die staking was tot dusver van dag 1 af geken aan geweld en intimidasie. Ons vertrou dat die situasie spoedig sal terugkeer na normaal.