Archive for Februarie, 2009
In hierdie berig in die Beeld word ons vermoedens bevestig – die “Kill a boer, kill a farmer” veldtog wat destyds deur Peter Mokaba geloods is, was nooit gemik teen spesifiek boere (“farmers”, d.w.s. mense wat plase besit en bedryf) nie, maar wel teen die Boerevolk.
Die slagoffer van die geweldsmisdaad wat in die bostaande berig beskryf word, woon in die stad, en kan dus nie as ‘n boer beskryf word nie. Die verwysing moet dus na die Boerevolk (‘n eksklusief blanke volk) wees. Nog ‘n stukkie in die legkaart val in plek (ons verwys na die volksmoord (“genocide”) op die Boerevolk waaroor ons onlangs ‘n berig geplaas het, tesame met ‘n illustrasie deur David Dees).
Die konteks van die uitlating klassifiseer dit as haatspraak teen die Boerevolk, een van die klassieke elemente van volksmoord soos internasionaal gedefinieer.
Ons het die volgende ontvang vanaf leser Ruben. Dit is verseker handige raad wat gebruik kan word in die veld.
As jy toegang tot groterige miershope het, is dit eintlik baie maklik. Dit is nou die half ronde miershope wat so volop in ons land voorkom. Gebruik `n gewone graaf om `n klein gedeelte regaf af te steek wat die deurtjie gaan vorm. Gebruik nou `n klein voorwerp soos `n lee blikkie of tuingrafie om die miershoop uit te hol. Daar moet net een opening wees. Geen skoorsteen nie. Hoe groter jy dit uithol hoe meer spasie is daar om iets in gaar te maak. Hou die wande van die miershoop ewe dik na alle kante. `n Vuur word naby gemaak en slegs die kole daarvan word onder in die mholte gegooi met `n graaf. Die broodpan of skottel word nou bo op die kole geplaas en `n bliplaat of sink word voor die opening van die miershoop gesit om dit so dig toe te maak as moontlik. Die grond van die uitgeholde hoop kan selfs gebruik word om daarteen te pak om dit digter te maak. Wanneer daar brood gebak word moet die kole nie te warm wees nie anders brand die brood veral aan die onderkant. Die brood is gewoonlik na so `n driekwart uur gaar. Haal dit uit , toets met `n mes of dit binne in gaar is en sit dit terug indien daar nog rou deeg aan die mes vasklou. Ek het dit al self gedoen en `n miershoop maak `n heerlike bakoond!”
Vir die wat in Siener van Rensburg glo, sal hierdie BAIE interessant vind, aangesien hy voorspel het dat “Europa aan die brand is”, wat maar vir hom oproer voorgestel het. Vir die ander wat nie glo nie, net iets interessant oor dit wat op die oomblik in Europa aangaan. Die res volg in Engels:
Global financial crisis sparks chaos in Europe.
Here are some details of protests linked to the global
financial crisis:
* BOSNIA:
– Workers of Bosnia’s only alumina producer Birac protested on Monday
in Banja Luka, demanding payments and government support to offset
falling metal prices. They carried signs reading “The Factory is Our
Life” and “Who will Feed our Children?”
* BULGARIA:
– On Monday Bulgarian police vowed to protest until their demands for
better salaries and working conditions are met.
– Farmers blocked the sole Danube bridge link with Romania and rallied
across Bulgaria last week demanding the government set a minimum
protective price for milk and stop imports of cheap substitutes, such as
powdered milk.
– Last month Bulgarians staged rallies to demand economic reforms in
the face of the global slowdown, calling on the Socialist-led government
to act or step down. One rally in Sofia turned into a riot.
* BRITAIN:
– A decision by France’s Total to bring in Italian and Portuguese
workers to build a unit at the Lindsey oil refinery in eastern England
triggered a week of protests by thousands of energy workers at sites
around Britain. Workers voted to end the unofficial strike on Feb 5.
* FRANCE:
– Hundreds of thousands of strikers marched in French cities on Jan. 29
to demand pay rises and job protection. Some protesters clashed with
police, but no major violence was reported. The strike failed to
paralyse the country and support from private sector workers appeared
limited. Labour leaders hailed the action, which marked the first time
France’s eight union federations had joined forces against the
government since President Nicolas Sarkozy took office in 2007.
* GERMANY:
– Thousands of German public sector workers went on strike on Feb 3 to
press for more pay during the worst economic downturn in decades in
action that affected transport and schools across the country.
* GREECE:
– Greek farmers set up roadblocks across the country in January,
protesting against low prices. Most were taken down after the government
pledged 500 million euros ($652 million) in aid. Blockades continued on
and off at the Bulgarian border. On Feb 3 riot police clashed for a
second day with Crete farmers.
– High youth unemployment was a main driver for rioting in Greece in
December, initially sparked by the police shooting of a youth in an
Athens neighbourhood. The protests forced a government reshuffle.
* ICELAND:
– Prime Minister Geir Haarde resigned in January after a series of
protests, some violent. The first leader in the world to fall as a
direct result of the credit crunch, he was replaced by Johanna
Sigurdardottir, who heads a new centre-left coalition. The collapse of
the country’s banks under a weight of debt last year forced the country
to take a $10 billion IMF-led rescue package.
* LATVIA:
– Latvia’s agriculture minister quit on Feb 3 amid protests by farmers
over falling incomes.
– A 10,000-strong protest in Latvia on Jan. 16 descended into a riot.
Government steps to cut wages, as part of an austerity plan to win
international aid, have angered people.
* LITHUANIA:
– On Jan. 16, police fired teargas to disperse demonstrators who pelted
parliament with stones in protest at government cuts in social spending.
Police said 80 people were detained and 20 injured. Prime Minister
Andrius Kubilius said the violence would not stop an austerity plan
launched after a slide in output and revenues.
* MONTENEGRO:
– In Podgorica on Monday, aluminium workers demanded to be paid their
salaries and an immediate restart of suspended production at the
Kombinat Aluminijuma Podgorica (KAP), a Russian-owned plant. Metal
workers from the central town of Niksic and tobacco workers from
Podgorica said they would rally at Montenegro’s main government building
later on Monday.
* RUSSIA:
– Thousands of opposition supporters rallied in Moscow and the port of
Vladivostok on Jan. 31 in a day of protests over hardships caused by the
financial crisis. The next day hundreds of Moscow demonstrators called
for Russia’s leaders to resign.
– Street rallies were held in almost every major city over those days.
The pro-Kremlin United Russia party also drew thousands to rallies in
support of government anti-crisis measures.
– About 100 protesters were arrested in Vladivostok in January at
protests against hikes in second-hand car import duties.
Die volgende Suidlander funksie vir Pretoria sal gehou word om 19:00 op die 27ste Februarie 2009 by die Seniortuis Dienssentrum op die hoek van Soutpansberg weg en Parker str. Die ingang na die saal is in Parker str.
Alle Suidlanders in die Pretoria omgewing, word genooi om die funksie by te woon. Indien u nog nie deel is van ‘n omgeegroep nie sal u hier die geleendheid kry om deel te raak by ‘n groep in u omgewing.
Ons wil ook graag van die geleendheid gebruikmaak om die vroue aksie bekend as die Suidersterre met die geleendheid voortestel, en die vrouens die geleendheid gee om by die aksie betrokke te raak.
Enige navrae kan per e-pos gerig word aan johann@suidlanders.co.za
Ons (en vele ander Suidlanders) het onlangs ‘n SMS ontvang waarin daar beweer word dat daar inligting bestaan dat aanvalle op blankes in die nabye toekoms gaan toeneem in frekwensie en intensiteit.
Ons wil hiermee net weer eens die Suidlanders beleid bevestig dat ons NIE deur middel van SMSe inligting versprei nie, en dat hierdie blad die formele stem van die Suidlanders is.
Alhoewel ons kennis neem van die inhoud van die SMS, het ons nie tans ‘n manier om die inligting te bevestig nie, en kan ons dus nie die akkuraatheid van die inligting onderskryf nie.
Die lewe is so bitter, dat dit soms lekker is om net te kan lag. Kyk gerus die na video wat hier onder geplaas is. Groot manne maak soms foute.
Everybody knows that the economy in Zimbabwe is an absolute mess, but the causes of the collapse are not always known (as it is not widely reported). Robert Mugabe’s insistence that it was caused by the West is a clear indicator that he himself (with his cronies) carry the responsibility, but reading an article which explains the collapse is enlightening.
This report over at Gold Eagle (an economic comment website) makes it clear what caused the hyperinflation. Highlights of the report include:
- Zimbabwe could not pay their IMF loans, so they printed money, bought US dollars, and paid (2006).
- Comrade Bob increased soldiers’ pay by 300% and civil servants by 200%, and printed money to finance that (2006).
- A year later he again raised the salaries, by 900% and 600% respectively this time. Money was printed to fund that excercise.
- Comrade Bob then states that Zim will continue to print money to fund government projects.
This quote sums it up: “Gono has printed enormous quantities of money against the advice of economists, but with full support from Robert Mugabe. As predicted by the textbook quantity theory of money, this practice has devalued the Zimbabwean dollar and caused hyperinflation.”
The bulk of the slide happened over the last 2 to 2 1/2 years, although it started a few years before 2006.
The article then goes on to compare what is currently happening in America with the early stages of the Zimbabwe series of events, which also makes for good reading.
Ons as Suidlanders is almal mense wat bewus is van die aaklige werklikheid om ons, elke dag is daar meer en meer van ons mense wat aangerand en wreedaardig vermoor word. Ons is deeglik bewus van die haat wat in ‘n groot groepering van die anderskleurige gemeenskappe gedra word teenoor die blanke. Hierdie bedreigings tesame met die vernietiging van ons morele standaarde en volkskultuur is ‘n volgehoue proses deur diegene wat die blanke nie die son gun wat oor ons skyn nie.
Die blanke gemeenskap het oor die laaste paar jare uitmekaar gespat, elkeen net bekommerd oor sy eie oorlewingsstryd. Dit het ons as blankes weerloos gelaat, twis en tweedrag is aan die orde van die dag. Ons stry oor alles, maar bereik niks. Die selfsugtige selfvoldane blanke in Suid Afrika het uiteindelik sy opwagting gemaak, sodoende kan die vyand nou doen waarmee hy goed is – verwoes. Die hele idee agter volke wat nie meer hulle eie waardes najaag nie, is niks anders as om daardie groepering te vernietig nie.
Die Suidlander omgee-groepe is daarom ingestel om sodoende weer ons gemeenskappe met gemeenskaplike belange bymekaar te bring. Elke gemeenskap het hulle eie unieke situasies wat hanteer moet word, daarom is die omgee-groepe idiaal om elke gemeenskap se unieke situasie aan te spreek. Die groepe help nie net om ons mense weer byeen te bring nie, maar help ook om almal in die gemeenskap ingelig te hou van gebeure en moontlike veiligheidsrisiko’s in hulle onmiddelike omgewing. Gemeenskappe kan dus beplan rondom dit wat in hulle eie omgewing werkbaar is om sodoende hulle eie veiligheid te verbeter.
Daar is huidiglik omgee-groepe wat al deur die wettige prosesse gegaan het om hulle eie gemeenskaps polisieeringsforums te stig, dit te implimenteer en in samewerking met die SAPD en sekuriteitsmaatskappye ‘n veiliger omgewing geskep het vir al die inwoners van die omgewing.
Sekere groepe het gemeenskaps projekte geloods waar daar voorsiening gemaak word vir die minder bevooregtes onder ons eie mense. Die regering maak bitter min voorsiening vir ons mense wat swaar kry, en dit is ‘n riem onder die hart om te hoor van Suidlanders wat in hulle omgewing ‘n verskil maak waar staatsorganisasies geen verskil maak nie.
Die bewusmaking van moontlike bedreigings, en die ondersteuning van ons mense onder mekaar in die verband, help sodat almal nie net voorbereid is nie, maar ook dat vrees en paniek vermy sou word indien die groot aanslag sou plaasvind. Die voorbereiding kan in verskillende scenarios tot voordeel wees, noodplanne vir alle moontlike gevalle van nood kan help dat daar te alle tye onmiddelike optrede is volgens die situasie, sodoende word paniek en wanorde tot die minimum beperk.
Die huidige intensifiseering van die aanslag teen die blanke deur moordbendes, nie net op plase nie, maar ook in die stedelike gebiede, maak dit uiters noodsaaklik dat daar ‘n ondersteuningsgroep met wees sodat elke persoon die maksimum beskerming deur middel van advies en inligting kan geniet. Onmiddelike optrede deur bure en vriende in die geval van nood verminder ook die kans dat aanvalle teen blankes suksesvol uitgevoer kan word. Ongelukkig vrywaar dit niemand van enige beserings of selfs die dood nie, maar dit verbeter wel die kans op oorlewing.
Daar sal gedurende die volgende paar maande baie meer dringend gekyk word na oplossings om ons mense binne die wet te beveilig in ons onmiddelike omgewing. Ons beveel ook aan dat daar binne die groepe spesefiek gekyk word na onmiddelike beveiliging van elke persoon se huis, en die omgewing waar u mag beweeg. Kyk na praktiese raad rondom elke persoon se veiligheidsbewustheid.
Ons wil ook weereens beklemtoon dat die Suidlanders geen onwettige optrede sal goedkeur of onderskryf nie, maak dus dubbel seker dat alles wat aangepak word 100% binne die riglyne van die wet is. Suidlanders is nie kriminele nie, en as u u self sou skuldig maak aan enige oortreding van die wette dan kan u uself nie ‘n Suidlander noem nie maar eerder ‘n krimineel.
Indien u nog nie deel is van ‘n omgee-groep nie kan u self een begin deur u naaste vriende en bure te nader, kontak dan die sameroeper in u omgewing sodat u ingelig kan word van die korrekte werkswyses en beplanning wat reeds in plek is vir u omgewing.
Suidlander Omgee-groepe is dus niks anders as ons eie mense wat self verantwoordelikheid neem vir hulle eie omstandighede nie.
Die hoof van die WTO (“World Trade Organisation”) het Saterdag in ‘n koerant-onderhoud gewaarsku teen 1930-styl politieke onrus wêreldwyd.
Volgens Pascal Lamy is veral die jonger demokrasieë in die wêreld in gevaar. Geloofs- en etniese konflik is ‘n groot gevaar volgens Lamy.
Die volgende Radio Amateur Eksamen geleentheid is in Meimaand. Die meeste amateur klubs begin binne die volgende week of twee met klasse (die wat wel klasse aanbied), so nou is die geleentheid indien iemand belangstel om ‘n radio amateur te word.
Daar is slegs twee eksamengeleenthede per jaar, naamlik Mei en Oktober. Gaan na die Suid Afrikaanse Radio Liga se webwerf vir meer inligting: http://www.sarl.org.za
