Archive for Januarie, 2009

Na aanleiding van die berig rondom die wereldwye finansiële krisis het ons reeds verskeie bydraes ontvang vanaf lesers oor die bedrywe waarin hulle is en hoe die ekonomie hulle raak.

Bydrae deur leser “M”

Wel ek is in die konstruksie bedryf en my kliente is maar konstruksie firmas. Nie net het my projekte (werk) drasties afgeneem nie (ek praat van Desember 2008 net n derde van projekte gekry wat ek in Desember 2007 gekry het) maar al hoe meer van my kliente wil my nie betaal vir dienste wat ek gelewer het. Nou in die nuwe jaar 2009 het ek nog net eendag se werk gekry en daar is nie iets op die horison wat aandui dat Februarie enigsins anders sal wees nie.

Bydrae deur leser “I”

ONS IS IN DIE HOUT BEDRYF KONTRAKTEUR VIR ***** ***** IN DIE ***** OMGEWING EN ONS KWOTA IS GESNY MET +/- 50 % EN ANDER MENSE SE KONTRAKTE WORD NET NIE HERNU NIE….ONS HET OMTRENT 600 WERKERS WAT VIR ONS WERK EN 50% MOET ONS NOU AFBETAAL WAT GAAN HULLE DOEN? SO JA IN BOSBOU LYK DIE DINGE OOK NIE GOED NIE.

Bydrae deur leser “N”

Ons verskaf sagteware aan prokureurs firmas, banke, finansiele oorbrugings maatskappye, en aan talle andere in die “Conveyancing” sektor.

Ons maatskappy stel huidiglik nie meer mense aan nie; selfs nie om diegene te vervang wat bedank nie. En daar is baie bedankings agv die huismark se toestand, mense voel dat hulle werk in gedrang mag wees, en skuif dan eerder na n ander sektor soos telekommunikasie toe.

Dan het ons oor die laaste jaar meer as 10 mense verloor aan emmigrasie ook nog. Selfs al sou die maatskappy weer na mense begin soek, sukkel ons om mense te kry met dienooreenkomstige kennis.

Dit laat ons huidige mark oop aan (meestal)internationale kompetisie, iets wat Suid Afrika nie kan bekostig om te verloor nie. Die werksdruk verhoog vir die van ons wat agterbly.

Ons hoor van afleggings by prokureurs firmas, veral in die “cobeyancing” bedryf; “paralegal” sekretaresse word in hul honderde afgele.

Maar ons hou vol. Ons sterkte word verskaf deur die Allerhoogste.

Bydrae Deur “J” : Ons verneem ook dat in die vervoer bedryf dinge nie baie goed lyk nie, daar is letterlik maatskappye waar daar honderde vragmotors sonder vragte staan. Bekende ketting winkels wat gereeld produkte uitvoer na die res van Afrika het gedurende Januarie minder vragte vir die maand uitgestuur as wat normaalweg in ‘n week gestuur word. Die minste in bykans 15 jaar.

Maatskappye wat tradisioneel betrokke was by die vervoer van steenkool en ander rou materiale het huidiglik honderde “tipper” trokke wat sonder vragte staan vir meer as ‘n maand al. Die koelvervoer bedryf het net so groot tekort aan produkte wat vervoer moet word. Baie van dit is ook as gevolg van voorheen winsgewende plase wat nou sedert oordrag na die “nuwe” SEB eienaars baie minder produkte produseer as wat die norm was ‘n paar jaar gelede.

Ons sal gaag ook wil verneem van nog industrieë soos eiendomsagente, resturante, kleinhandelaars ens. laat weet gerus wat ons te wagte kan wees. (Besonderhede soos maatskappy name en persoonsname sal nie hier gepubliseer word nie)

Baie van die lesers vra hoekom ons ook op die webblad baie berigte plaas wat handel oor die finansiële krisis en ander wêreld gebeure.

Die finansiële krisis in die buiteland het verseker ook ‘n groot invloed op ons hier aan die Suidpunt van Afrika. Alhoewel Trevor Manuel en ander reken dat ons nie meegesleur is deur die wêreld krisis nie wil ons daarvan verskil. Ons sien reeds dat daar redelike groot afleggings veral in die mynbedryf plaasgevind het, verskeie motorhandelaars het hulle deure gesluit en die huismark het verseker ook aansienlik momentum verloor oor die laaste 2 jaar. Daar is ook verskeie ander industrieë wat swaar gebuk gaan onder laer uitvoer syfers en ‘n kopers mark wat baie versigtig is om geld te spandeer.

Met pryse van voedsel en ander verbruikers items wat die hoogte ingeskiet het, het die spandeerbare inkomste van die gemiddelde persoon aansienlik gedaal. Die brandstof pryse wat verlede jaar die hoogte ingeskiet het, is in werklikheid eers teen Desember deurgevoer na die verbruiker as gevolg van die roete wat goedere neem om by die verbruiker uit te kom. Groot voedselvervaardigers wat gebruik maak van graan produkte in die vervaardigingsproses koop gewoonlik groot hoeveelhede graan op die “toekomsmark” wat deur SAFEX die pryse van daardie graanprodukte bepaal. Indien die industriee nie genoegsame vooraad betyds aankoop nie sal hulle nie ‘n konstante produksie kan handhaaf nie.

Dus gee dit aanleiding daartoe dat rou produkte wat aangekoop was ten tye van hoër brandstof pryse, die produksie koste beinvloed en dat dit dan eers sowat 3 tot 6 maande later deurgevoer word na die verbruiker.

Die wereld markte wat druk plaas op in en uitvoer, en ook aanleiding gee dat grootskaalse afleggings plaasvind weens ‘n laer winsgrens van maatskappye het dus dan verseker ‘n groot invloed op SA. Met werkloosheid wat toeneem en die toename in die hoeveelheid mense wat onder die broodlyn leef, hou dit sekere gevare in vir die gemiddelde persoon. Stakings kan toeneem, en natuurlik waar ons in ‘n land leef waar die massas geen idee het van ekonomiese beginsels nie, kan ons dus verwag dat massa aksie en die aandring op verhoogde vergoedingspakkette al meer sal plaasvind. Dit kan aanleiding gee tot onrus soos wat ons al in die verlede gesien het.

Dit is dus baie belangrik om te besef dat ons nie so gevrywaar is van dit wat in die buiteland gebeur soos wat die regering vir ons wil vertel nie.

Indien u in die bedryf waarin u werk ‘n afname in besigheid sien, sal ons graag van u wil hoor. Laat weet gerus deur gebruik te maak van die “lewer komentaar” opsie onder aan die pos.

This CNN report has a few things to say about the cholera crisis in Zimbabwe (which we believe “disguises” some of the issues):

Quote: “Mugabe declared in mid-December that the cholera epidemic had slowed,”

Our comment: No, he said “There is no cholera in Zimbabwe”. Source

Quote: “but health experts differed with him and the latest figures seem to contradict his statement. and seeming to confirm health experts’ concerns that the disease is not yet under control.

Our comment: Below is a chart detailing the cholera infections (starting on 19 December, up to and including 28 January, using WHO figures from this web page). I think all our readers will agree that the figures don’t “seem to disagree”, it is clear to a child that the figures show a steady rise, and if anything, an acceleration in the infections.

As mentioned in a previous post, the indications of success in the attempts to stem the tide of infections will take the form of a slowdown in the new infections, or a classic bell curve in the graph (which is clearly not evident in the graph below).

Cholera infeksies - 29 Jan

Na aanleiding van die voorafgaande twee bydraes, wil ons net weer die Suidlanders se standpunt onderstreep dat onsself primêr verantwoordelik is vir die welstand van onsself en ons families.  Ons kan dit nie iemand anders (soos bv. die regering) se verantwoordelikheid maak nie.

Wêreldwyd is daar al meer besig om sporadiese tekorte te ontwikkel, soms is dit kos, soms kontant, soms brandstof, soms kragvoorsiening, en al hoe meer, werksgeleenthede.

Ons wil dus alle lesers weer eens aanmoedig om seker te maak dat hulle ten MINSTE ‘n basiese voorraad noodsaaklike lewensmiddele aanhou.  Dit sluit in ‘n kosvoorraad, brandstof (voertuig en andersins), en ook geld.  Indien omstandighede jou dwing om van hierdie voorraad te gebruik, vul dit so spoedig moontlik weer aan.

En wees oordeelkundig met die gebruik van voorraad – mens is geneig om dom dinge te doen soos om mens se petrolvoorraad te gebruik in ‘n moeilike maand om sodoende geld vir bv. sigarette te hê.  As daar net dan ‘n landswye petroltekort plaasvind en mens MOET ry, is jy gesnoeker.

In Engeland gaan dit finansieel nie veel beter nie.  Die Skotse versekeraar Standard Life het gister alle onttrekkings uit hul eiendom-fondse opgeskort, omdat reserwes in hul lewens- en pensioen eiendom-fondse baie laag is.

Indien ‘n belegger sy geld uit die eiendom-fondse wil onttrek, word hulle op ‘n waglys geplaas, en kan dit so lank as 6 maande vat om hul geld te kry.  ‘n Ander versekeraar, Norwich Union, het minder as ‘n week gelede dieselfde maatreëls ingestel.

Die maatreëls affekteer sowat 200 000 beleggers in ELK van Standard Life en Norwich Union.

Bron:  Thousands stuck in property funds as Standard halts exits

As die die grootte van die ekonomie van Kalifornië (die staat in Amerika) met die van ander LANDE vergelyk word, is Kalifornië in agtste posisie wêreldwyd.  En nou blyk dit asof Kalifornië se beursie leeg is.

Met ‘n begrotingstekort van US$42 biljoen, het die staat REEDS ‘n verdere US$21 biljoen geleen om die rekeninge te betaal, en nou is daar weer nie geld nie.  Vanaf 1 Februarie is daar geen ander opsie as om op te hou om die rekeninge te betaal nie – en dit sluit in betalings aan Kaliforniese burgers (soos welsyn, studentelenings, belasting-terugbetalings ens).

Dit word verwag dat die staat skuldbriewe aan burgers sal gee in die plek van die normale tjek.  Die laaste keer wat dit probeer is (1992) het die banke vinnig geweier om dit te aanvaar.  Tans is daar samesprekings met banke om ‘n herhaling van hierdie probleme te voorkom.

Of die man in die straat hierdie maatreëls gelate gaan aanvaar, sal mens maar moet sien.

Skakel na die oorspronklike nuusberig:  California prepares to stop paying bills

According to the World Health Organisation’s, half of Zimbabwe’s population (6 million) is at risk of cholera infection due to their socio-economic circumstances. In their (the WHO’s) worst case scenario, the cholera infection can spread to up to 1% (60 000) of this part of the population.

In the most recent WHO figures released, it is reported that the infections now total over 56000 (and deaths are approaching 3000). And as far as we can determine, the new infections are not even slowing down.

So much for a “worst-case scenario” (defined as “it cannot get worse that this”).

Alhoewel hierdie redakteur nie ‘n groot ondersteuner van Chris Roper se artikels op die News24 webwerf is nie, het hierdie skrywe uitgestaan en het ons dit baie geniet.

Ongelukkig is die humor so fyn dat die gemiddelde ANCYL lid (insluitende Julius Malema) dit glad nie sal verstaan nie. Maar dis hulle probleem.

Hier is ‘n goeie voorbeeld:

[Malema oor Schabir Shaik:] “How many of you have helped wash a comrade’s car or pay their children’s school fees? That’s how the ANC taught us. It then means we are all corrupt, because that’s how we live.”

As refreshing as it is to have an ANC member admit that they’re all corrupt, WE DON’T WANT TO KNOW THAT! Good grief, man, you people are running our country. Can’t we at least pretend that you’re not corrupt, so we can sleep at night?”

Daar was sedert die begin van 2009 nog nie een dag wat daar nie in die koerante berig was van een of ander aanval, aanranding of moord van blankes in SA nie. Elke keer was die aanvaller swart en die slagoffer blank. Daar was natuurlik ook voorvalle waar dit ook swart op swart was.

Ek kan nie anders as om te wonder wat sou die regering se reaksie gewees het as die meeste aanvalle blankes was wat swartes so wreedaardig aangerand en vermoor het nie.

Die voorvalle wat vandag in die Beeld gepubliseer is verwys na ‘n voorval in die Walkerville  omgewing(Gauteng) waar ‘n gesin oorval is en waar die man doodgeskiet is in die kombuis van die huis presies op die plek waar sy moeder 12 jaar gelede ook vermoor is deur 12 aanvallers.

Die tweede berig in Beeld vandag verwys na ‘n geval waar ‘n gesin by Rietfontein hoewes naby Hartbeespoort teen omtrent middernag oorval is deur vier swart aanvallers. Dit is net genade alleen dat die man en vrou oorleef het. Die volgende aanhaling is ook ‘n aanduiding dat die primere doel van sulke aanvalle nie noodwendig roof is nie, maar dat dit eerder ‘n dubbele doel dien: “Hulle was wreedaardig en dit was duidelik hulle wou moor. Ons het my twee babakatte ná die voorval dood gevind. Ons trek vandag nog. Ons kan nie meer hier bly nie”.

Die feit dat die mense of dood gemaak word of dat die mense na so ‘n voorval soveel vrees in hulle het dat hulle eerder sal verhuis na ‘n ander plek of selfs eerder in baie gevalle eerder die land verlaat, is ‘n bewys van die gevolge van sulke dade. Daarom kan ons dan die stelling maak dat die doel van sulke misdaad dalk meer as net die roof van goedere is, maar dat dit ten doel het om die blanke uit Afrika te verdryf. Die feit dat die regering bv die skerpioene eerder wil ontbind en nie doen wat nodig is om die tipes “misdaad” (lees volksmoord) te stop nie, wil dit voorkom of hulle die tipe optrede goedkeur en dat die regering oor die lang termyn daarby baat vind aangesien hulle dit dan makliker sal vind om grond en ander welvaart oor te dra aan die skreeuende swart menigtes. 

Gegewe die menigte mense wat daagliks vermoor en aangerand word, tesame met die feit dat die nuwe wapenwet dit bitter moeilik maak om mense in staat te stel om hulle self binne die wette van die land te beskerm, en gevalle waar die persoon wat homself verweer teen aanvallers meestal self agter tralies beland, is ‘n absolute bewys dat die regering of glad nie weet wat hulle doen nie, of dat hulle PRESIES weet wat hulle doen.

Seed for Security (‘n Amerikaanse verskaffer van sade) het ‘n web-blad met artikels oor ‘n eie groentetuin wat baie handig kan wees vir diegene wat belangstel in self-onderhoudendheid (in terme van groente plant).

Daar is ook algemene artikels (nie spesfiek oor tuinmaak nie) soos bv. iets oor batterye en lae-krag beligting.